AfriForum reorganiseer sy Waverley-tak
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Donderdag 19 September 2019 die bestuur van die Waverley-tak gereorganiseer en ’n nuwe bestuur gekies. Dit…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Donderdag 19 September 2019 die bestuur van die Waverley-tak gereorganiseer en ’n nuwe bestuur gekies. Dit…
’n Rioollek in Jan Kempdorp is ná volgehoue druk deur AfriForum se Vaalharts-tak herstel nadat die gemeenskap die probleem verskeie…
Die AfriForum-tak in Vryburg het die heining om die Groot Trek-monumente, wat deur vandale beskadig is, weer herbou. Daar is…
Die jeugvleuel van AfriForum se Lichtenburg-tak het op 13 September 2019 die pad voor Tjokker Kleuterskool opgeknap en geverf. Leerders van die…
AfriForum se Rayton-Cullinan-tak het op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie by die ou poskantoor-gebou in Rayton gehou nadat die takbestuur dié aksie…
AfriForum se Vryburg-tak het op 9 September 2019 die eiendom en vullis verwyder van ’n sluipslaper wat hom onder struike by…
AfriForum se takbesture in die suidstreek het die afgelope naweek die burgerregteorganisasie se Streeksberaad van Hoop in Stellenbosch bygewoon. Die…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 30 Augustus 2019 fase twee afgehandel van die projek om ’n voetgangerspaadjie in Ou Wapad te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Williston-tak het op 23 Augustus 2019 ’n ledevergadering gehou. Tydens hierdie vergadering het J.D. Smit, voorsitter…
AfriForum se Welkom-tak het die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit in Julie vanjaar op terme geplaas oor die toestand van die vullisterreine…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide