AfriForum se Springs-tak bederf bejaardes met ontbyt
Die AfriForum-tak in Springs het op 30 Augustus 2020 vir die bejaarde inwoners van die Makville-woonstelle ontbyt gemaak nadat dié inwoners weens…
Die AfriForum-tak in Springs het op 30 Augustus 2020 vir die bejaarde inwoners van die Makville-woonstelle ontbyt gemaak nadat dié inwoners weens…
AfriForum se Teks-tak het op 29 Augustus ’n gholfdag by die Graceland-gholfklub aangebied. Tydens die gholfdag het ongeveer 35 spanne…
Die AfriForum-tak in Springs en AfriForum se gemeenskapsgesondheidafdeling het op 28 Augustus vanjaar 100 gesigsmaskers en 45 liter handreiniger aan die…
Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai – het vandag in samewerking met die Willow…
AfriForum se Bethal-tak het op 26 Augustus 2020 dié dorp se slaggate herstel. Daar is tydens die projek meer as…
AfriForum se Bethal-tak het op 25 Augustus ’n gevaarlike kruising op die N17 beveilig deur ’n boom te snoei. Die…
AfriForum se Langenhovenpark-tak het op 24 Augustus 2020 ’n brief aan die Mangaung Metro gestuur waarin hulle versoek word om…
AfriForum se Centurion-tak het op 22 Augustus en 24 Augustus ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur en herstelwerk in die Valhalla-omgewing…
AfriForum se Lydenburg-tak het op 18 Augustus vier nuwe straatligte in Rossouwstraat aangebring. Hierdie volg nadat ’n skrywe reeds gerig…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan eersdaags ’n vullisverwyderingsdiens aan inwoners van Bloemfontein lewer. Dít volg ná talle inwoners klagtes van swak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide