#OnsDorp-projek: AfriForum se Zeerust-tak hou Burger-monument in stand
Die AfriForum-tak in Zeerust het in Oktober voortgegaan met die volhoubare skoonmaak van die Burger-monument. Die tak het in Mei…
Die AfriForum-tak in Zeerust het in Oktober voortgegaan met die volhoubare skoonmaak van die Burger-monument. Die tak het in Mei…
Die AfriForum-tak in George het van 25 tot 29 Oktober 2021 verskeie projekte aangepak as deel van die organisasie se…
Die AfriForum-tak in Coligny het in Oktober ’n vullisverwyderingsprojek in Voortrekkerstraat van stapel gestuur as deel van die organisasie se…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Oktober die stryd teen munisipale verval in hul dorp voortgesit deur deel te neem…
Die AfriForum-tak in Upington het op 25 Oktober 2021 handreiniger aan vier skole in die dorp geskenk nadat een van…
Die AfriForum-tak in Parys het op 25 Oktober 2021 ’n groot boom in Fickstraat verwyder nadat dit omgeval het en…
Die AfriForum-takke in Nelspruit en Barberton het op 20 Oktober nuwe asblikke in hul gemeenskappe opgerig. Die Nelspruit-tak het 18…
Die AfriForum-tak in Krugersdorp het vandag weer ’n skrywe gerig aan die Mogale City Plaaslike Munisipaliteit gerig om die Bob…
Die AfriForum-tak in Jeffreysbaai het onlangs kragte saamgesnoer met die Kouga Plaaslike Munisipaliteit om straatligte op die toegangsroete vanaf Jeffreysbaai…
Die AfriForum-tak in Lydenburg het op 22 Oktober 2021 weer saam met gemeenskapslede gewerk om die dorp op te ruim….
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide