Polisie versaak gemeenskappe deur nie teen EFF-boelies op te tree nie
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op genl. Bheki Cele, die Minister van Polisie, om daadwerklik op te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op genl. Bheki Cele, die Minister van Polisie, om daadwerklik op te…
AfriForum se Moot-tak het op 5 September twee spruite tussen Hertzog-, Haarhoff-, Meyer- en Louis Trichardtstraat skoongemaak om onder meer…
AfriForum se volhoubare selfdoenprojekte is ’n noodsaaklikheid vir Bethal. Bethal is ’n dorp wat ’n volgehoue onderbreking van munisipale dienslewering…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 4 September in samewerking met Noordwes Koöperasie (NWK) en Shukran Furniture ongeveer 1 ton noodsaaklike voedsel…
Die AfriForum-tak in Vryheid het ’n noodwaterpunt opgerig om die gemeenskap tydens wateronderbrekings van water te voorsien. Die Abaqulusi Plaaslike…
Die AfriForum-tak in Kamieskroon het op 31 Augustus in samewerking met Solidariteit Helende Hand 15 kospakke aan behoeftige gesinne uitgedeel. Een…
AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het op 1 September 2020 hul mobiele noodwaterpunt aan die gemeenskap beskikbaar gestel nadat inwoners gekla het…
Die AfriForum-tak in Christiana se jeugvleuel het op 2 September bejaardes van die SAVF Edith Smith-tehuis verras met gevulde pannekoeke….
AfriForum se Krugersdorp-buurtwag het in Augustus gehelp om 3 vermiste persone suksesvol op te spoor. Suzette de Klerk, wat op…
AfriForum het in samewerking met De Rustica Olive Estate van Mei tot Augustus vanjaar meer as 250 gesinne in Oudtshoorn…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide