Rustenburg-tak hou patrollie by begraafplaas vir #OnsDorp-projek
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 24 Julie ’n patrollie by die Donkerhoek-begraafplaas gehou om die veiligheid van besoekers te…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 24 Julie ’n patrollie by die Donkerhoek-begraafplaas gehou om die veiligheid van besoekers te…
AfriForum Jeug se Kemptonpark-tak het op 28 Julie 70 komberse aan die Elim Kliniek geskenk. Elim Kliniek is ’n rehabilitasiesentrum…
Die AfriForum-tak in Benoni het gedurende Julie die herstel van slaggate geprioritiseer, omdat baie klagtes vanuit die gemeenskap ontvang is…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het gedurende Julie die randstene rondom Laerskool Generaal Hendrik Schoeman en padmerkers by vyf kruisings geverf….
Die AfriForum-tak in Warmbad het in Julie verskeie aksies aangepak as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek. Die tak en…
Die AfriForum-tak in Malmesbury het in Julie, as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek, bederfpakkies by die Goue Aar Ouetehuis…
AfriForum se Groter Moot-tak het vandeesweek hulle verf-projek om Hoërskool Oos-Moot voltooi. Die tak se tuinspan het weereens gewys dat…
Die AfriForum-takke in die Laeveld het onlangs nuwe tuinboutoerusting aangekoop om meer skoonmaakprojekte aan te pak om sodoende die omgewing…
Die AfriForum-tak in Brits het op 22 Julie 2022 in samewerking saam met ander organisasies ’n skoonmaakprojek by die Damara…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 23 Julie saam met gemeenskapslede die substasie in Carpentierstraat skoon gemaak. Hierdie substasie was…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide