Springbok-tak skenk immuunversterkers
AfriForum se Springbok-tak het op 6 Julie al Huis Namakwaland se inwoners en personeel – dit is altesaam 110 mense…
AfriForum se Springbok-tak het op 6 Julie al Huis Namakwaland se inwoners en personeel – dit is altesaam 110 mense…
AfriForum se Fochville-tak het op 8 Julie in samewerking met die gemeenskap die Fochville Burgersentrum skoongemaak. Sowat 20 vrywilligers het…
AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag 8 Julie saam met Mejuffrou Mpumalanga Toerismekoningin (“Miss Mpumalanga Tourism Queen”) ’n projek by…
AfriForum se Standerton-tak het gedurende 3-7 Julie verskeie projekte in Standerton saam met die Lekwa Clean Up Crew voltooi. Skoonmaakprojekte…
AfriForum se Bethal-tak het op 6 Julie nóg ’n slaggatprojek voltooi. Gedurende dié projek, wat oor drie dae gestrek het,…
AfriForum het op Vrydag 7 Julie ’n brief aan Rand Water gestuur rakende die gebrek aan watervoorsiening aan dorpe in…
AfriForum se Delportshoop-tak, wat op 2 April gestig is, is stelselmatig besig om momentum op te bou en het besluit…
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 1 Julie in Oatlands, Krugersdorp brandkrane oorgeverf en nagegaan. Dít volg nadat twee huise onlangs…
Die AfriForum-tak in Ellisras het op Maandag 3 Julie reageer op ’n noodoproep om by die asgate en perdekamp buite…
Die AfriForum-tak in Brakpan het op 26 Junie ’n PAIA-aansoek aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gerig om inligting te bekom…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide