AfriForum-tak stig buurtwag om Vereeniging te beveilig
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verlede week ’n splinternuwe buurtwag in Vereeniging gestig om die inwoners van hierdie gebied te help…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verlede week ’n splinternuwe buurtwag in Vereeniging gestig om die inwoners van hierdie gebied te help…
Die AfriForum-buurtwag in Germiston het onlangs kragte saamgesnoer met die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) en private veiligheidsmaatskappye om onwettige grondbesetters agter die…
AfriForum se Vaalharts-buurtwag het vandag in die vroeë oggendure ’n vermeende luserndief se planne in die wiele gery nadat hy…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het in Oktober tot die gemeenskap se veiligheid bygedra deur in verskeie voorvalle van hulp te…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak se hande het gedurende Oktober vir niks verkeerd gestaan nie. Dié takke het alles in…
Die AfriForum-tak in Witrivier het onlangs R10 000 aan die Kruger Laeveld Kamer van Koophandel en Toerisme (KLCBT) se kameraprojek…
AfriForum se Pietersburg-Suid-plaaswag het op 23 Oktober ’n beduidende rol gespeel in die arrestasie van 10 onwettige Mosambiekse burgers tydens…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het verlede week van Maandag tot Saterdag verskeie misdaadbrandpunte gepatrolleer. Dié buurtwagte het veral op…
Vyf vermeende diewe het verlede week hul rieme styfgeloop nadat hulle stukke beesvleis van ’n ongelukstoneel in die Herold-omgewing in…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Biesiesvlei, Vryburg en Wolmaransstad het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide