AfriForum-buurtwaglede help om vermeende brandstofdiewe in hegtenis te neem
AfriForum-buurtwaglede in Potgietersrus het op 5 Augustus 2020 vermeende brandstofdiewe in samewerking met lede van die SAPD vasgetrek. Die eienaar van ’n…
AfriForum-buurtwaglede in Potgietersrus het op 5 Augustus 2020 vermeende brandstofdiewe in samewerking met lede van die SAPD vasgetrek. Die eienaar van ’n…
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag het op 22 Julie 2020 gehelp om voorbrande in die Cairn-vallei te maak om brande te voorkom. Die…
AfriForum se Rawsonville- en Worcester-buurtwag het op 31 Julie 2020 ’n massapatrollie gehou as deel van ’n veiligheidbewusmakingsveldtog. Volgens Thomas van…
AfriForum het verlede week gehelp om verskeie sleutelpunte in die Tshwane-metro te beveilig te midde van stakings deur munisipale werkers…
Die AfriForum-takstruktuur in Schweizer-Reneke het op 27 Julie 2020 ’n buurtwaggroep vir die Amalia-gemeenskap geaktiveer nadat dié gemeenskap, wat onder Schweizer-Reneke val,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is diep bedroef oor die moord op drie mense op ’n plaas buite Hartswater in die Noord-Kaap….
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Secunda se hulp is op 25 Julie 2020 ontbied nadat hulle in kennis gestel is van ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 20 Julie 2020 verskeie arrestasies uitgevoer waartydens verdagtes vir die besit van plofstof en kabeldiefstal gearresteer…
Die AfriForum-buurtwag in Orkney het op 18 Julie 2020 ’n massapatrollie gehou ter ondersteuning van die veldtog teen plaasmoorde en…
AfriForum se Matlabas-Suid-plaaswag in Thabazimbi en Matlabas-Noord-plaaswag in Ellisras, asook AfriForum se Ellisras-buurtwag het die afgelope twee weke ’n massa-aksie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide