AFRIFORUM SE SPRINGS-BUURTWAG NEEM DEEL AAN SAPD-SIGBAARHEIDSPATROLLIE
AfriForum se Springs-buurtwag is deur die SAPD se sigbaarheidseenheid (Vispol) in Springs genooi om deel te wees van die SAPD…
AfriForum se Springs-buurtwag is deur die SAPD se sigbaarheidseenheid (Vispol) in Springs genooi om deel te wees van die SAPD…
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 27 Oktober ’n buurtwag gestig ná verskeie vergaderings met rolspelers binne die dorp en sy…
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 23 Oktober 2020 hul agtste maandelikse massa- en misdaadvoorkomingspatrollie gehou. Dié patrollie is in…
AfriForum het op 15 Oktober 2020 ’n nuwe buurtwag in Dullstroom gestig nadat gemeenskapslede die organisasie met dié versoek genader het. Die…
AfriForum se buurtwagte in Potgietersrus en Pietersburg het op 15 Oktober die polisie bygestaan om die vermeende kapers van ’n sigaretafleweringsvoertuig…
Die AfriForum-buurtwag in Bloemhof het op 13 Oktober 2020 ’n gesteelde voertuig opgespoor nadat hulle inligting ontvang het van vermoedelik gesteelde beeste…
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag het Saterdagaand, 10 Oktober 2020, op ’n skietvoorval gereageer en die SAPD bygestaan met die inhegtenisneming van…
Die nuutgestigte beheerkamer wat bystand bied aan AfriForum se noordstreek (Gauteng, Mpumalanga en Limpopo) speel ’n kernrol in die bekamping…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 Oktober ’n buurtwag in Centurion gestig. Dié buurtwag – wat deel van AfriForum se…
AfriForum se onderskeie takke in die Pretoriase Moot het verlede week hard gewerk tydens sy #VegEnBou-week om die gemeenskap te…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide