AFRIFORUM WERK HARD OM MACHADODORP TE VERBETER
AfriForum se Machadodorp-tak en -buurtwag werk die afgelope tyd hard om misdaad in dié dorp en omliggende gebiede te bekamp…
AfriForum se Machadodorp-tak en -buurtwag werk die afgelope tyd hard om misdaad in dié dorp en omliggende gebiede te bekamp…
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op Vrydag 28 Mei ’n massapatrollie op die N4-snelweg tussen Middelburg en Malalane gery. Dié…
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 26 Mei 2021 die plaaslike polisie gehelp…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op Saterdag 22 Mei 2021 ’n kursus in die gebruik van basiese handwapens voltooi. Die doel…
Die AfriForum-buurtwag in Machadodorp het op Dinsdag, 25 Mei, gehelp om ’n gesteelde Toyota Land Cruiser terug te vind. Die…
AfriForum se Nylstroom-tak het die afgelope naweek sy #VegEnBou-projek voltooi nadat daar onder meer veiligheidsoudits by skole gedoen is, padblokkades…
AfriForum se Albertinia-plaaswag het op 19 Mei 2021 opleiding in regsaspekte deurloop. Dit vorm deel van AfriForum se program om…
AfriForum se Messina-buurtwag het op 19 Mei 2021 in samewerking met die plaaslike SAPD ’n suksesvolle operasie uitgevoer waartydens ’n…
Die AfriForum-takke in Pretoria het die afgelope weke hard gewerk om dele van dié stad te beveilig en om gebiede…
Die AfriForum-buurtwagte in Naboomspruit en Potgietersrus het op 16 Mei gehelp om brande in die Naboomspruit omgewing te blus in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide