SUKSESSE VIR AFRIFORUM SE BOTHAVILLE-BUURTWAG IN JUNIE
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het in Junie verskeie suksesse behaal, benewens die feit dat hulle gereeld patrollies ry om die…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het in Junie verskeie suksesse behaal, benewens die feit dat hulle gereeld patrollies ry om die…
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom het die afgelope naweek ’n baie belangrike rol gespeel om ’n gesteelde voertuig op te spoor….
AfriForum se Riversdal-protospan, wat deel vorm van die organisasie se Hessekwa-tak, het op 1 Julie 2021 die SAPD gehelp om…
AfriForum se Springs-buurtwag het op 5 Julie die plaaslike brandweer gehelp by ’n brandende huis. Die plaaslike tak het ’n…
Die AfriForum-buurtwag in die Wes-Moot het die afgelope naweek ’n roofpoging afgeweer met behulp van die kameraprojek wat in Januarie…
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het op 27 Junie bystand aan CSS Sekuriteit en die SAPD verleen om ’n vermeende dief,…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 26 Junie die SAPD en ’n plaaslike sekuriteitsmaatskappy gehelp om ’n vermeende misdadiger aan…
AfriForum se Bloemhof-buurtwag het onlangs die plaaslike SAPD gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te vind. Die buurtwag het op…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het om ongeveer 19:00 op 24 Junie verdagtes aangekeer in samewerking met Monitor Net Response en…
Lede van AfriForum se Boksburg-buurtwag het op 19 Junie 2021 Vlak 1-noodhulpopleiding ontvang. Die opleiding is deur ’n plaaslike sekuriteitsmaatskappy…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide