AfriForum loods Grenswag Inisiatief; snuffelhonde na Musina ontplooi
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n nuwe projek geloods om Suid-Afrika se grense te help beveilig. Die Grenswag Inisiatief is gestig…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n nuwe projek geloods om Suid-Afrika se grense te help beveilig. Die Grenswag Inisiatief is gestig…
Die AfriForum-buurtwag in Benoni het in Mei verskeie suksesse behaal en deurlopend patrollies gery om die gemeenskap te beveilig. Die…
Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg en die SAPD het op 20 Mei kragte saamgespan om misdaad in hul gemeenskap te bekamp…
AfriForum het op 17 Mei ’n buurtwag in Glentana gestig. Hendrik Visser sal dien as buurtwagleier met Elma Visser, Tiaan…
Die AfriForum-buurtwag in Brakpan het op 18 Mei opleiding ontvang wat hulle bemagtig om op die korrekte wyse op te…
Die AfriForum-tak in Heilbron werk die afgelope twee weke met elke geleentheid wat hulle kry, aan die ingange na die…
Die AfriForum-buurtwagte in Christiana en Vryburg het gedurende April en begin Mei hard gewerk om sigbaarheid in die onderskeie dorpe…
Die AfriForum-tak in Bloemfontein se Langenhovenpark-buurtwag en die Langenhovenpark/Bainsvlei GPF het in die vroeë oggendure op 6 Mei aan ’n…
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies die areas waar hulle woon veilig gehou…
Die AfriForum-buurtwag in Klerksdorp het verlede week saam met die Doringkruin-buurtwag gewerk om kabeldiewe in die omgewing vas te trek….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide