AfriForum-buurtwagte behou momentum in stryd teen misdaad
AfriForum se gemeenskapsveiligheidstrukture het die afgelope week weer talle suksesse behaal in die stryd om hul gemeenskappe te help beveilig….
AfriForum se gemeenskapsveiligheidstrukture het die afgelope week weer talle suksesse behaal in die stryd om hul gemeenskappe te help beveilig….
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op Woensdag 9 November ’n gedetailleerde kaart van die omgewing in die Witrivier-polisiekantoor se raadsaal opgehang….
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 5 November in samewerking met die SAPD, die Hercules-gemeenskapspolisiëringsforum, die Departement van Binnelandse Sake en die…
AfriForum se Naboomspruit-buurtwag het op 5 November ’n intelligensie-gedrewe operasie gedryf wat die arrestasie van drie verdagtes tot gevolg gehad…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Vredendal-buurtwagte in die Matzikama-distrik het op 28 Oktober aan ’n gesamentlike oorgrens polisiëringsaksie deelgeneem. Verskeie rolspelers…
Die AfriForum-buurtwagte in Pretoria, Centurion en Bronkhorstspruit het op 22 Oktober aan ’n massapatrollie op die N4-snelweg tussen Pretoria en…
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op 14 Oktober in samewerking met die plaaslike SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye…
AfriForum se buurtwagte in die noordstreek wat Gauteng, Limpopo en Mpumalanga insluit het op 14 en 15 Oktober aan AfriForum…
AfriForum se Naboomspruit-buurtwag het op 18 Oktober twee persone gearresteer wat ’n motorvoertuig gesteel het. Dié buurtwag het inligting ontvang…
Die AfriForum-buurtwag in Stellenbosch het op 14 Oktober in samewerking met ABC-sekuriteit en die plaaslike SAPD aan die nasionale massapatrollie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide