AfriForum stig buurtwag in Midvaal
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 31 Mei ’n buurtwag in Midvaal gestig. Hierdie buurtwag vorm deel van AfriForum se Midvaal-tak…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 31 Mei ’n buurtwag in Midvaal gestig. Hierdie buurtwag vorm deel van AfriForum se Midvaal-tak…
AfriForum se Worcester-buurtwag het op 26 Mei ’n onbekende man gehelp wat sy been gebreek het. Louis Conradie, ’n buurtwaglid,…
AfriForum se buurtwagte in die Oos-Kaap het op 20 en 27 Mei verskeie modules in die gebruik van basiese handwapens…
AfriForum se Lydenburg-buurtwag het die afgelope naweek vlak 2-vuurwapenopleiding aan agt buurtwaglede aangebied. Dié opleiding het op praktiese aspekte gefokus…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 24 Mei die Winterberg-plaaswag in Uitenhage gestig. Die bestuur bestaan uit Darius Stumke (plaaswagleier), Pieter…
Lede van AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het in samewerking met die SAPD in Delmas ’n gesteelde voertuig teruggevind. Dié voertuig…
AfriForum se Brits-buurtwag het op 18 Mei omstreeks 16:37 inligting ontvang dat ’n grys Toyota Fortuner by die Armansis Mediese…
AfriForum se brandspan in Hartbeespoort het op 20 Mei om 17:20 ’n noodoproep ontvang van ’n huisbrand in die Bhubezi…
Die AfriForum-tak in Vryheid het vyf gevorderde Sniper-kameras op strategiese plekke in hierdie KwaZulu-Natalse dorp opgerig. Dit vorm deel van…
AfriForum se Mosselbaai-tak het op 16 Mei ’n buurtwag in die Midbrak-gebied gestig. Hans Meiring sal dien as buurtwagleier, Martus…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide