Laeveld-buurtwagte ontvang skietopleiding
Agt lede van AfriForum se buurtwagte in die Laeveld het op 2 September vlak een skietopleiding in Schoemanskloof ondergaan. Hulle…
Agt lede van AfriForum se buurtwagte in die Laeveld het op 2 September vlak een skietopleiding in Schoemanskloof ondergaan. Hulle…
AfriForum se Chrissiesmeer-buurtwag is nou – danksy ’n waardevolle skenking van ses tweerigtingradio’s – toegerus en gereed om die veiligheid…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag hou op 9 September ’n misdaadbewustheidsdag op die hoek van Walkerrylaan en Sundaystraat in Sherwood. In…
AfriForum se Springs-tak is nou slaggereed om onluste in dié Oosrandse dorp hok te slaan. Toenemende gewelddadige protesaksies in Springs…
Die AfriForum-buurtwag in Vryheid het in Augustus 41 lede van die gemeenskap opgelei in vuurwapenhantering. Hierdie opleiding vorm deel van…
AfriForum se Kirkwood-buurtwag het op 26 Augustus 2023 ’n vermeende inbreker vasgetrek. Dit volg nadat die buurtwag se patrolleerders ’n…
AfriForum se Overstrand-tak het die afgelope naweek ’n selfverdedigingsklas in samewerking met PROactive Fitness aangebied. Nagenoeg dertig vroue het dié…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op 25 Augustus gehelp om ’n moordverdagte in samewerking met Titen Security en die Suid-Afrikaanse…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-buurtwag het op 22 Augustus elk ’n 600 liter-hoëdruk-brandbestrydingseenheid aangeskaf. Dit is deur Hoëveld Toerusting in…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 18 Augustus ’n vermeende kabeldief vasgetrek en aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) oorhandig vir…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide