Moreletapark-tak gebruik KI om misdaad uit gemeenskap dryf
AfriForum se Moreletapark-tak het vandeesmaand besluit om misdaad in die gebied daadwerklik te takel deur drie kameras op te rig…
AfriForum se Moreletapark-tak het vandeesmaand besluit om misdaad in die gebied daadwerklik te takel deur drie kameras op te rig…
AfriForum se Pretoria-buurtwagte het op 19 April aan die organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Dié patrollie het in samewerking met…
Die AfriForum-plaaswagte in die George-omgewing het onlangs ’n inoefening van ’n plaasaanval-scenario gehou. Gedurende die oefening het die Herold-, Hoekwil-…
AfriForum-buurtwagte in die suidstreek (Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap) het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), sekuriteitsmaatskappye,…
AfriForum se buurtwag in Bellville het die afgelope naweek die vrugte van sy arbeid gepluk toe hy aan die burgerregteorganisasie…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Biesiesvlei. Vryburg en Wolmaransstad het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike…
Die AfriForum-tak in die Midlands het die afgelope naweek ’n span vrywilligers byeengebring om ’n gemeenskapsveiligheideenheid vir dié deel van…
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom het op 20 April ’n baie geslaagde skietdag aangebied. Die lede het gratis toegang tot ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 19 April in samewerking met die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Departement van…
Op 19 April het AfriForum se Ermelo-buurtwag huis-en-haard-opleiding vir die gemeenskap aangebied as deel van dié organisasie se nasionale patrollie….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide