AfriForum-buurtwag gereed om te help toe brandweer se water opraak
AfriForum se Germiston-buurtwag het Donderdagoggend blitsig reageer toe ’n brand by Die Anker Tehuis uitgebreek het. Die Ekurhuleni-metro se nooddienste…
AfriForum se Germiston-buurtwag het Donderdagoggend blitsig reageer toe ’n brand by Die Anker Tehuis uitgebreek het. Die Ekurhuleni-metro se nooddienste…
Altesaam 45 arrestasies is op 5 Julie in ’n gesamentlike operasie tussen AfriForum se Delmas Valke-protospan en die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
AfriForum se Vaalharts-buurtwag het op 25 Junie ’n deurslaggewende rol gespeel in die arrestasie van drie vermeende mineraalsmokkelaars in Hartswater….
Die AfriForum-buurtwag in Durbanville het oor die afgelope agt maande 277 winkeltrollies in die omgewing gekonfiskeer. Hierdie trollies is afgevat…
AfriForum se Pionier-buurtwag in Pretoria het op 5 Julie in samewerking met Extra Secure-veiligheidsdienste ’n verdagte, wat vermoedelik met ’n…
AfriForum se Chrissiemeer-buurtwag het op 7 Julie ’n wegholbrand in die dorp geblus. Die brand het op die hoek van…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 7 Julie gehelp om ’n groot veldbrand buite die dorp in bedwang te bring. Die…
AfriForum se buurtwagte in Witrivier, Machadodorp en Mbombela (Nelspruit) beveg sedert die naweek konstant die verwoestende brande wat reeds nagenoeg…
AfriForum se Groblersdal-tak het die afgelope Vrydag (5 Julie) met rolspelers van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Departement van…
Die nuutgestigte AfriForum Brandweer het op Sondag 7 Julie blitsig gereageer toe ’n brand by die Nasionale Distrikshospitaal in Bloemfontein…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide