AfriForum woon openbare verhoor by oor onteiening sonder vergoeding
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Concordia…
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Concordia…
AfriForum se Centurion-tak het op 23 Oktober drie herwinningshokke en een ton sakke aan die Laerskool Wierdapark geskenk. Die skool…
AfriForum, wat die Meyiwa-familie in die ondersoek na die moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa verteenwoordig, het die…
AfriForum se juniorjeugleierskapsontwikkelingspan het op 22 Oktober die Bloemhof Gekombineerde Skool besoek om ’n praatjie te lewer oor selfdoodvoorkoming as…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 22 Oktober by die Laerskool Proteapark en die Laerskool David Brink in Rustenburg besoek afgelê…
Angie Motshekga, die minister van Basiese Onderwys, het op 21 Oktober nuwe regulasies in die Staatskoerant gepubliseer wat die verbod…
Die AfriForum-tak in Reitz het vandeesmaand aan dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog deelgeneem. Die tak het onder meer paaie geverf en…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid spreek sy misnoeë uit oor die onnodige en vermybare verdere vertraging van die saak teen Gerald Hattingh,…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Springs het op 16 Oktober 2020 brandbestrydingstoerusting aan die Endicott-buurtwag oorhandig. ’n Brandbestrydingstoestel met ’n…
AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide