AfriForum-boomplantmaand: ’n nuwe begin van hoop
AfriForum het op 28 Augustus sy jaarlikse boomplantmaand afgeskop deur ses Natal-vyebome (Ficus natalensis) by The Lucky Lucy Foundation (http://www.luckylucy.org/)…
AfriForum het op 28 Augustus sy jaarlikse boomplantmaand afgeskop deur ses Natal-vyebome (Ficus natalensis) by The Lucky Lucy Foundation (http://www.luckylucy.org/)…
AfriForum se Malalane-buurtwag en MBM Protection Services het op 26 Augustus gehelp om brande in Marlothpark te blus. Dié brande…
AfriForum se Bethal-tak het op 25 Augustus ’n gevaarlike kruising op die N17 beveilig deur ’n boom te snoei. Die…
AfriForum-buurtwaglede in Tzaneen het op 22 Augustus opleiding in brandbestryding ontvang wat deur die Letaba Fire Protection Association aangebied is. Altesaam…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het Lt. Genl. Khehla John Sitole, Nasionale Polisiekommissaris, vandag versoek om ’n vergadering te belê om strategieë…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het sedert April 2020 meer as 20 formele diensklagtes teen die polisie ingedien by sekere provinsiale polisiekommissarisse, asook…
AfriForum se tak in Roodepoort het op 21 Augustus sy maandelikse misdaadvoorkomende massapatrollie gehou. Dié patrollie het ’n rekordgetal van…
AfriForum se Lydenburg-tak het op 18 Augustus vier nuwe straatligte in Rossouwstraat aangebring. Hierdie volg nadat ’n skrywe reeds gerig…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 Augustus 2020 kommentaar ingedien op die beoogde eksplorasie-aansoek in ’n streek van die kusgebied tussen St. Francisbaai…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 19 Augustus ’n reuseboomtak opgesny en dit uit dié dorp se hoofstraat verwyder. Buurtwaglede het…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide