AfriForum verskyn in hof oor onteiening sonder vergoeding
AfriForum se hofaansoek teen die parlementêre grondwethersieningskomitee oor die proses wat gevolg is om ondersoek in te stel na ’n…
AfriForum se hofaansoek teen die parlementêre grondwethersieningskomitee oor die proses wat gevolg is om ondersoek in te stel na ’n…
AfriForum beskou die ANC se aankondiging deur Ace Magashule, sekretaris-generaal van die party, dat die ANC gaan betaal vir die…
Die Hessekwa-tak se buurt- en plaaswagte het op 12 September aan verskeie opleidingsmodules deelgeneem, waaronder vuurwapenhantering, persoonlike beskerming en selfverdediging. Lede…
AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak uitmaak, het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié…
Die AfriForum-tak in Centurion het op 12 September voortgegaan om die Montague Kneen-park in Valhalla skoon te maak en talle gemeenskapslede…
AfriForum het vandag ’n ondersoek geloods na die beweerde misbruik van lugmagbates deur sekere hooggeplaaste lede van die ANC. Dié…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van korrupsie by die Lyttelton-polisiestasie teen die Stad Johannesburg en tersaaklike verskaffers gelê….
Die aanstelling van Mpho Nawa as hoofadministrateur van die Tshwane-metro het daartoe gelei dat ’n begroting onregmatig goedgekeur is wat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op genl. Bheki Cele, die Minister van Polisie, om daadwerklik op te…
AfriForum se Moot-tak het op 5 September twee spruite tussen Hertzog-, Haarhoff-, Meyer- en Louis Trichardtstraat skoongemaak om onder meer…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide