AfriForum se Bethal-tak skenk bome aan Morgenzon Landbou Akademie
Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 September tien inheemse bome aan die Morgenzon Landbou Akademie geskenk. Hierdie inisiatief vorm deel…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 September tien inheemse bome aan die Morgenzon Landbou Akademie geskenk. Hierdie inisiatief vorm deel…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 September die driehoek by die Nestlé-brug op dié dorp skoongemaak. Die rotstuin op…
AfriForum se tak en buurtwag in Middelburg het onlangs gehelp nadat die SAVF-tehuis vir bejaardes op dié dorp onder ’n…
AfriForum se Overstrand-tak het onlangs as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek vyf wildevy- en waterpeerbome by die Hoërskool…
Die AfriForum-tak in Keimoes het van 15 tot 26 September verskeie boomspesies geplant ter viering van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek….
AfriForum se tak in Bronkhorstspruit het op 24 September as deel van Erfenisdag-vieringe monumente in die gebied skoongemaak en opgeknap….
AfriForum het vandag ’n skrywe aan genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, gerig waarin die burgerregteorganisasie versoek dat hy ’n ondersoek…
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 22 September as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantprojek twee stinkhoutbome by Somerset-Wes Primêre…
AfriForum se buurtwagte in die Groter Pretoria-gebied het op 18 September deelgeneem aan dié burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie. Die patrollie…
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 19 September bome in ’n park in Heiderand geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide