Malema moedig grondgrype aan.
Malema moedig grondgrype aan. Dit is minagting van ‘n hofbevel.Malema wil jou grond vat.Veg saam met AfriForum teen grondgrype!
Malema moedig grondgrype aan. Dit is minagting van ‘n hofbevel.Malema wil jou grond vat.Veg saam met AfriForum teen grondgrype!
Beurtkrag het weer kop uitgesteek en die noodgewonge installering van sonpanele is weer ’n realiteit vir baie plase, huishoudings en…
Die Tshwane-metroraad se nuutste waardasierol is bekendgestel en lede van die publiek het nou geleentheid om hul waardasies na te…
AfriForum en die breër gemeenskap van Kroonstad is hewig gekant teen die heraanstelling van Sonnyboy Mokgatle as munisipale bestuurder van…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het nóg ’n oorwinning in die stryd teen geslagsgebaseerde geweld behaal met die skuldigbevinding van Irvin Thabo…
Tensy die regering toelaat dat die SAUK binnekort geprivatiseer word, verhaas die onttrekking van die SAUK-wetsontwerp (B32-2023), oorspronklik ontwerp om…
AfriForum is ernstig bekommerd oor die onlangse vlaag van voedselvergiftigingsgevalle waardeur leerders geraak is en betuig innige meegevoel met almal…
Die AfriForum-buurtwag in Germiston het onlangs kragte saamgesnoer met die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) en private veiligheidsmaatskappye om onwettige grondbesetters agter die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verlede week ’n tak in die Theewaterskloof-omgewing gestig en ’n bestuur vanuit die gemeenskap gekies om…
AfriForum se Belfast-tak het gister ’n deurslaggewende hofsege behaal wat die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit dwing om dringend op te tree…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide