Vul Tshwane-metro hul beursies met hoë eiendomswaardasies en eiendomsbelasting?

12/03/2025
Tshwane-Metro Banner AFR

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Tshwane-metroraad se nuutste waardasierol is bekendgestel en lede van die publiek het nou geleentheid om hul waardasies na te gaan en besware in te dien indien hul nie saamstem met die nuutste waardasies nie.

AfriForum wil ’n oog hou oor Tshwane-metro om seker te maak hulle belas nie lede van die publiek om hul beursies vol te stop nie.

Nog nie jou nuwe waardasie gesien nie, kyk gerus hier:

https://propertyvaluations.tshwane.gov.za/NewSearch

Maak beswaar hier:

https://propertyvaluations.tshwane.gov.za/Downloads

Vul die onderstaande skakels in sodat AfriForum kan bepaal of Tshwane-metro se nuutste waardasierol redelik en regverdig is.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
This field is hidden when viewing the form

Die Tshwane-metroraad se nuutste waardasierol is bekendgestel en lede van die publiek het nou geleentheid om hul waardasies na te gaan en besware in te dien indien hul nie saamstem met die nuutste waardasies nie. AfriForum wil ’n oog hou oor Tshwane-metro om seker te maak hulle belas nie lede… [Lees meer]
Tshwane-Metro Banner AFR

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Tshwane-metroraad se nuutste waardasierol is bekendgestel en lede van die publiek het nou geleentheid om hul waardasies na te gaan en besware in te dien indien hul nie saamstem met die nuutste waardasies nie.

AfriForum wil ’n oog hou oor Tshwane-metro om seker te maak hulle belas nie lede van die publiek om hul beursies vol te stop nie.

Nog nie jou nuwe waardasie gesien nie, kyk gerus hier:

https://propertyvaluations.tshwane.gov.za/NewSearch

Maak beswaar hier:

https://propertyvaluations.tshwane.gov.za/Downloads

Vul die onderstaande skakels in sodat AfriForum kan bepaal of Tshwane-metro se nuutste waardasierol redelik en regverdig is.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

Magsmisbruik