Wes-Moot tak stel nuwe mobiele kameraprojek bekend
Die AfriForum-tak in die Wes-Moot het op 28 Mei hulle nuwe mobiele kameraprojek bekend gestel by “coffee with a cop”-inisiatief….
Die AfriForum-tak in die Wes-Moot het op 28 Mei hulle nuwe mobiele kameraprojek bekend gestel by “coffee with a cop”-inisiatief….
Waarnemende adjunkregterpresident T.J. Raulinga het vandag uitspraak voorbehou tot 6 Junie 2022 in die Suid-Afrikaanse regering se aansoek om herroeping…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 27 Mei by Laerskool Dr. Havinga in Witpoortje besoek afgelê. Dié veldtog dien…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 23 Mei in samewerking met Lekwa Clean Up Crew die kruising by Baumanstraat en…
Die AfriForum-tak in Zeerust het op 21 Mei hul slaggatprojek voortgesit en altesaam 250 sakke teer van 25 kg elk…
Die AfriForum-tak in die Bo-Karoo se Havengabrug-protospan en die Orania-taakspan het op 27 Mei aan ’n gesamentlike veiligheidsoefening deelgeneem. Die…
AfriForum se Bo-Karoo-tak het op 26 Mei selfverdedigingsopleiding vir Oraniërs aangebied in samewerking met Leo Prinsloo. Die opleiding het gefokus…
Die AfriForum-tak in Bethal het hande gevat met Acsu Sekuriteit en die SAVF Silwerjare Tehuis gehelp met die aankoop en…
AfriForum verwelkom vandag se waterskeidingsuitspraak waar die Konstitusionele Hof nie net ten gunste van Fidelity Security Services (Edms.) Bpk. beslis…
’n Strafregtelike klag is ingedien teen ’n prominente prokureur van Sandton wat van seksuele misdrywe en die seksuele gereedmaking van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide