Durbanville se AfriForum-tak blaas nuwe lewe in vervalle skaatspark
Nóg hande nou benodig ’n Vervalle baken in Durbanville, bekend as ’n brandpunt van misdaad, het nou vir die eerste…
Nóg hande nou benodig ’n Vervalle baken in Durbanville, bekend as ’n brandpunt van misdaad, het nou vir die eerste…
Kraaifontein is nou veel fraaier nadat AfriForum se Kraaifontein-tak, as deel van die #OnsDorp-veldtog, ’n toegangspunt tot dié gebied opgeknap…
Suid-Afrika staan – veral ten opsigte van behandelde rioolafvalwater – op die rand van ’n ernstige waterkrisis. Uit die uitvloei…
Die derde kwartaal van 2023 was ’n uitermatige bloedige drie maande ten opsigte van plaasaanvalle. ’n Toename van nagenoeg 21%…
AfriForum se Keimoes-buurtwag verdien ’n stewige tien uit tien vir die aksies wat dié groep vrywilligers die afgelope maand aangepak…
Rioolbesoedeling in Plankenburg-, Veldwagters- en Eersterivier aangemeld Die Stellenbosch-munisipaliteit is in warm water en moet nou teen Desember antwoorde gee…
AfriForum is ná maande se gesloer as ’n belanghebbende en geaffekteerde party geregistreer in Tenbosch Mining (Edms) Bpk. se aansoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en sy Klerksdorp-tak het vandeesweek ses brandoorpakke aan AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag en -plaaswag geskenk. Die skenking spruit…
Twee brandende kwessies vir inwoners van Mbombela is gedurende Oktober, danksy AfriForum se Nelspruit-tak, getakel. Nuwe noodwaterpunt opgerig Watertekorte in…
Die Nasionale Tesourie moet dringend antwoorde gee oor bewerings dat die belastingkorting op mediesefondsbydraes geskrap gaan word. Só sê die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide