Vee BELA-wetsontwerp uit, eis AfriForum Jeug met “donkieborde” om die nek
Lede van die jeugorganisasie AfriForum Jeug het vandag tydens ’n protesaksie by die Uniegebou ’n beroep op president Cyril Ramaphosa…
Lede van die jeugorganisasie AfriForum Jeug het vandag tydens ’n protesaksie by die Uniegebou ’n beroep op president Cyril Ramaphosa…
AfriForum se Belfast-tak het in Maart nóg ’n waterpunt op dié dorp laat installeer sodat nóg meer inwoners toegang tot…
AfriForum het vandag die boete van R200 miljoen, wat die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gister deur die Bethal-landdroshof opgelê is,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag aangekondig dat sy buurtwagte in en om Pretoria hul verbintenis gee tot die bekamping van…
Rig voorlopige uitnodiging na die AfriForum Waterkonferensie aan adjunkpresident en minister AfriForum verwelkom adjunkpresident Paul Mashatile en die minister van…
Die tweede fase van die opknapping van die veiligheidsreëling langs die N2 buite Knysna is pas voltooi. Dié projek, wat…
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het dié Paasfees ’n spreekwoordelike haas uit die hoed gepluk vir die kinders van Sherwood….
Die herorganisasie van AfriForum se Uitenhage-tak en die verkiesing van die nuwe bestuurspan is pas afgehandel en dié span is…
’n Verdagte wat met ’n moord én transitorooftogte verbind word, het in Maart sy rieme styfgeloop in die Moot. Die…
AfriForum het vandag ’n mondelinge voorlegging oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (die sogenaamde BELA-wetsontwerp) in Kaapstad gelewer op die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide