AfriForum-buurtwag help met arrestasie ná aanval op 91-jarige in Bothaville
’n Misdadiger wat ’n 91-jarige vrou verlede Donderdag (25 April) in haar huis op Bothaville oorval het, het sy rieme…
’n Misdadiger wat ’n 91-jarige vrou verlede Donderdag (25 April) in haar huis op Bothaville oorval het, het sy rieme…
Die AfriForum-tak in Kraaifontein se bestuur het verlede week ’n herstrukturering ondergaan. Onder leiding van Johan Crous, AfriForum se distrikskoördineerder…
Wanneer dit by die skoonmaak en instandhouding van parke in Rustenburg kom, laat wiel die plaaslike AfriForum-tak behoorlik. Hulle het…
Terwyl die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank vandag aangekondig het dat daar vanjaar na raming nog 200 dae van beurtkrag op Suid-Afrika…
AfriForum se Oos-Kaapse buurtwagte het vroeër vandeesmaand kragte saamgesnoer met AfriForum se buurtwagte in elke uithoek van die land tydens…
Rustenburg is dalk nie Rome nie, maar die uitdrukking “Rome is nie in een dag gebou nie”, geld net so…
Of dit nou op die skoolterrein, sosiale media of in die park tussen die buurt se kinders is, een ding…
Twee verdagtes is gisteraand omstreeks 20:30 in Mount Pleasant vasgetrek nadat AfriForum se Walker Drive-buurtwag sy hommeltuig ingespan en die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het vandag ’n brief aan president Cyril Ramaphosa gestuur waarin versoek word dat die president…
Die donkerte van beurtkrag en kragonderbrekings wat al te dikwels oor Laerskool Kathu se terrein toesak, sal voortaan heelwat minder…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide