AfriForum keer vir eers Nersa en Eskom-skikking wat Suid-Afrikaners miljarde sou kos
Eskom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se omstrede skikkingsooreenkoms – wat verbruikers oor ’n tydperk van drie jaar…
Eskom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se omstrede skikkingsooreenkoms – wat verbruikers oor ’n tydperk van drie jaar…
Ná ’n omvattende studie van die saak teen ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula, het AfriForum se privaatvervolgingseenheid tot die gevolgtrekking gekom dat…
AfriForum het die tweede verlenging van die tydperk vir openbare kommentaar op die sogenaamde Bela-regulasies, wat vandag in die Staatskoerant…
AfriForum het pas kommentaar op die sogenaamde Bela-regulasies ingedien. In Augustus vanjaar is hierdie konsep regulasies vir die toepassing van…
AfriForum se Vaalharts-tak se lugsteunafdeling het verlede week suksesvol 10 gesteelde beeste opgespoor en aan hul eienaar terugbesorg. Die beeste…
Hoërskool Durbanville en Hoërskool Waterkloof het die afgelope naweek koning gekraai by die nasionale finaal van AfriForum se Dink of…
AfriForum versoek dat die mynbouaktiwiteite, wat sonder die nodige toestemming naby die suide van die Kruger Nasionale Park plaasvind, onmiddellik…
Die geraas, wetteloosheid en ernstige veiligheidsrisiko’s wat gedurende naweke by die Keimoes Hotel plaasvind is nou op ’n punt waar…
AfriForum verwelkom die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) se besluit vandag (26 September) om die voorstel om die Knysna Plaaslike…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die Withuis besoek om met senior amptenare binne die Trump-administrasie te vergader as deel van…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide