AfriForum skep hoop in Orania tydens boomplantmaand
Die AfriForum-tak in Orania het tydens boomplantmaand Nova-nartjiebome en amandelbome aan die Gannabos Behuising in dié dorp geskenk. Die doel…
Die AfriForum-tak in Orania het tydens boomplantmaand Nova-nartjiebome en amandelbome aan die Gannabos Behuising in dié dorp geskenk. Die doel…
AfriForum se Ermelo-buurtwag het patrollietoerusting ontvang wat glimbaadjies, patrolliemagnete en patrollieligte insluit. AfriForum se patrolleerders ontvang opleiding in dié toerusting,…
AfriForum se Naboomspruit-tak het onlangs hul deel vir boomplantmaand gedoen deur tien bome in die gemeenskap te plant. Die tak…
AfriForum se Thabazimbi-tak het onlangs hul deel gedoen vir boomplantmaand. Die tak het vyf bome aan Laerskool Thabazimbi geskenk en…
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman is op 13 September in kennis gestel dat ’n brand op die hoek van Poolmanstraat en Cillierslaan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy mobiele gesondheidsentrum in Kempton Park aan die Oos-Rand bekend gestel. Jan Vermaak, voorsitter van…
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 11 September 2020 saam met die Naboomspruit SAPD en Limpopo Verkeersdepartement ’n padblokkade gehou. AfriForum-lede…
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het die SAPD op 10 September bygestaan met die arrestasie van ’n vermeende voertuigdief. Die buurtwag…
Die AfriForum-tak in Upington het onlangs in samewerking met Walker Midas en Sakkie se Arkie die duikweg in die middedorp…
AfriForum se Malalane-buurtwag het patrollietoerusting ontvang. Hierdie toerusting sluit glimbaadjies, patrolliemagnete, patrollieligte en flitse in. AfriForum se patrolleerders ontvang opleiding…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide