Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Rassediskriminasie met waterlisensies in Suid-Afrika
Departement van Water en Sanitasie se rasbeheptheid diskrimineer teen wit én swart boere. AfriForum het…
AfriForum se Secunda-tak het jou nodig.
Ons wil Secunda regruk en het of jou hulp of ’n donasie nodig. Maak ’n…
Rand Water beplan om jou water met 20% te sny.
Rand Water beplan om Heidelberg, Carletonville, Fochville, Delmas en Heilbron se water met 20% te…
Red Beeld en Rapport
Is dit die einde van gedrukte media in Afrikaans? Media24 wil die gedrukte weergawe van…
Ondersteun AfriForum se Krugersdorp-tak om wateronderbrekings aan te spreek
Beste Krugersdorp-inwoners, AfriForum se Krugersdorp-tak doen ’n beroep op jou ondersteuning om die aanhoudende wateronderbrekings…
Geveg dreig in hof tussen AfriForum en Mangaung oor vullisverwydering.
AfriForum wil ’n hofsaak teen die munisipaliteit aanhangig maak vir swak dienslewering, spesifiek vullisverwydering. Die…
Boerdery voel vere, maak Morgenzon die hoenders in.
Lekwa Munisipaliteit laat die Ubuhle Siyazenzela Broilers Hoenderplaas toe om 180 000 liter water per…
Die burgemeester van Ngwathe
Die burgemeester van Ngwathe behandel ons met minagting. Eers daag sy nie op om die…
Vullisverwydering in Emfuleni
AfriForum se Vereeniging-tak is besig met stappe rakende die vullisverwydering in Emfuleni. Ons het jou…
Parys-gemeenskap keelvol!
Die huidige waterkwaliteit voldoen nie aan minimum standaarde vir drinkwater nie en is ongeskik vir…
Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit
AfriForum eis dat Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit die gemeenskap tegemoet kom terwyl daar aan die…
Inwoners word gewurg, maar raadslede verskoon.
Raadslede van die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit betaal nie vir dienste nie, maar hulle krag…
Opnames
No posts