Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Die departement van verdediging kyk anderpad terwyl weermagbasisse leeg gesteel word. Nag na nag teiken misdadigers die Wallmansthal-weermagbasis en dra enigiets wat hulle in die hande kan kry weg. AfriForum eis optrede.
Gee AfriForum jou mandaat.
"*" indicates required fields
20/08/2024
Weermagbasisse word leeg gesteel
Die departement van verdediging kyk anderpad terwyl weermagbasisse leeg gesteel word. Nag na nag teiken misdadigers die Wallmansthal-weermagbasis en dra enigiets wat hulle in die hande kan kry weg. AfriForum eis optrede. Gee AfriForum jou mandaat.




