25/07/2024
Stop rioolstorting in die Valsrivier nóú!
Ons het baie klagtes ontvang oor rou riool wat vir bykans 20 km van die stukkende rioolpompstasies tot in die rivier vloei. Help AfriForum om druk op die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit toe te pas.
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




