Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Die munisipaliteit se nalatigheid om die gebroke pomp tydig te vervang, wat die inwoners al vir 13 dae sonder water laat, weerspieël ’n ernstige tekortkoming in die munisipaliteit se verantwoordelikheid
Help AfriForum om druk toe te pas op die munisipaliteit.
"*" indicates required fields
20/08/2024
Koster al 13 dae sonder water
Die munisipaliteit se nalatigheid om die gebroke pomp tydig te vervang, wat die inwoners al vir 13 dae sonder water laat, weerspieël ’n ernstige tekortkoming in die munisipaliteit se verantwoordelikheid Help AfriForum om druk toe te pas op die munisipaliteit.




