Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Stop Mogale City se belaglike tariefverhoging
Die Mogale City Plaaslike Munisipaliteit het op ’n onwettige wyse ’n nuwe tariefstruktuur goedgekeur wat…
Onwettige stortings ruk hand uit in Krugersdorp.
Help AfriForum om druk toe te pas op die Mogale City-metro en meld onwettige stortings…
Waterkrisis in Welkom
AfriForum het die afgelope paar maande verskeie briewe aan die munisipaliteit en provinsiale regering gerig,…
AfriForum is op soek na mense wat boorgate het.
Indien jy bereid is om jou boorgat te deel om met water te help, laat…
Rekordhouding van wateronderbrekings en/of verlaging van waterdruk en/of waterlekke.
Deur hierdie vorm in te vul, gee jy as inwoner aan AfriForum die mandaat om…
Onwettige stortings ruk hand uit in Pretoria.
Help AfriForum om druk toe te pas op die Tshwane-metro en meld onwettige stortings hier…
R1 395 000 se kabeldiefstal
In Januarie was daar 31 insidente van koperdiefstal in die Mosel-woonbuurt. Die skade aan die…
Diere sterf as gevolg van swak bestuur.
Die Henk Joubert-natuurreservaat, net buite Delareyville, het dringend jou hulp nodig. Diere word op ’n…
Riool is besig om ons mooi Kroonstad oor te neem.
Dit maak ons siek, besoedel ons waterbronne wat reeds onder druk is en steel ons…
Die regering se aksies het gevolge.
AfriForum versoek die SA regering om dringend ‘n wysigingswetsontwerp by die Onteieningswet in te dien…
Geen satellietdienste van Starlink nie omdat hulle “te wit” is?
AfriForum is genooi om by ICASA se openbare verhore ‘n voorlegging te doen om hul…
AfriForum se 500 meters inspireer, maar Mbombela Plaaslike Munisipaliteit se 3 000 meters stel teleur.
AfriForum moedig jou aan om swak gehalte werk van die munisipaliteit aan te meld. Jy…
Opnames
No posts