AfriForum se 500 meters inspireer, maar Mbombela Plaaslike Munisipaliteit se 3 000 meters stel teleur.
30/01/2025

AfriForum moedig jou aan om swak gehalte werk van die munisipaliteit aan te meld. Jy kan foto’s ook aanheg.