Diere sterf as gevolg van swak bestuur.

04/02/2025
Thumbnail_AF-het-JOU-nodig

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Henk Joubert-natuurreservaat, net buite Delareyville, het dringend jou hulp nodig. Diere word op ’n gereelde basis doodgery soos hulle die pad oorsteek opsoek na voer.

AfriForum wil graag hierdie natuurreservaat beskerm vir toekomstige geslagte. Ons het jou hulp nodig om die infrastruktuur op te knap en te sorg dat die diere op ’n weeklikse basis kos kry.

Donasies:
Rekeningnaam: AfriForum NPC
Rekeningnommer: 623 4989 8398
Taknaam: FNB Centurion
Takkode: 261-550
Verwysing: Delareyville

Dit is ons plig om die natuur te bewaar vir die volgende geslag.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
Drop files here or
Accepted file types: jpg, png, Max. file size: 5 MB, Max. files: 5.
    This field is hidden when viewing the form

    04/02/2025

    Diere sterf as gevolg van swak bestuur.

    Die Henk Joubert-natuurreservaat, net buite Delareyville, het dringend jou hulp nodig. Diere word op ’n gereelde basis doodgery soos hulle die pad oorsteek opsoek na voer. AfriForum wil graag hierdie natuurreservaat beskerm vir toekomstige geslagte. Ons het jou hulp nodig om die infrastruktuur op te knap en te sorg dat… [Lees meer]
    Thumbnail_AF-het-JOU-nodig

    Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

    Die Henk Joubert-natuurreservaat, net buite Delareyville, het dringend jou hulp nodig. Diere word op ’n gereelde basis doodgery soos hulle die pad oorsteek opsoek na voer.

    AfriForum wil graag hierdie natuurreservaat beskerm vir toekomstige geslagte. Ons het jou hulp nodig om die infrastruktuur op te knap en te sorg dat die diere op ’n weeklikse basis kos kry.

    Donasies:
    Rekeningnaam: AfriForum NPC
    Rekeningnommer: 623 4989 8398
    Taknaam: FNB Centurion
    Takkode: 261-550
    Verwysing: Delareyville

    Dit is ons plig om die natuur te bewaar vir die volgende geslag.

    "*" indicates required fields

    This field is for validation purposes and should be left unchanged.
    Naam en van*
    Drop files here or
    Accepted file types: jpg, png, Max. file size: 5 MB, Max. files: 5.
      This field is hidden when viewing the form

      "*" indicates required fields

      This field is for validation purposes and should be left unchanged.

      Maak ’n donasie

      Naam en van*

      #OnsSalSelf