Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Dit maak ons siek, besoedel ons waterbronne wat reeds onder druk is en steel ons lewensvreugde.
Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit moet tot verantwoording geroep word. Ons as belastingbetalers kan dit nie langer duld nie.
Indien jy weet van ’n rioollek, rapporteer dit ook op dieselfde skakel.
"*" indicates required fields
04/02/2025
Riool is besig om ons mooi Kroonstad oor te neem.
Dit maak ons siek, besoedel ons waterbronne wat reeds onder druk is en steel ons lewensvreugde. Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit moet tot verantwoording geroep word. Ons as belastingbetalers kan dit nie langer duld nie. Indien jy weet van ’n rioollek, rapporteer dit ook op dieselfde skakel.














