Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Onteiening
AfriForum berei voor vir regsaksie teen onteiening sonder vergoeding Die burgerregte-organisasie AfriForum het aan sy…
Toename van E. coli in die Blesbokspruit
Die Blesbokspruit, wat deur die Springs, Nigel en Heidelberg vloei, gaan erg onder rioolbesoedeling gebuk…
Parkering vir gestremdes
’n Algemene klagte oor winkelsentrums is onvoldoende parkeergeriewe vir gestremde persone, of dat niegestremdes dié…
#VirSkole
Voorgestelde veranderde regulasies vir Wes-Kaapse skole in 2019 Voorgestelde veranderde regulasies vir Gautengse skole in 2019…
Biogasaanleg in Pretoria
Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) beplan om ’n biogasaanleg op hul gronde in Pretoria-Oos te…
#JouGeldJouGesondheid
Wat is Nasionale Gesondheidsversekering (NGV)? Die NGV is ’n sentrale fonds wat die staat…
#VrotVaal
AfriForum merk dat die stand van die Vaalrivier al ’n geruime tyd agteruitgaan. Die situasie…
Sasolburg is keelvol!
Inwoners van Sasolburg is keelvol vir swak dienslewering. Slaggate word nie opgevul nie, straatligte word…
Raad-en-daad vir boelies
Boeliepolisie: Behandel ander soos jy graag behandel wil word (Matteus 7:12).
Unisa-taalhofsaak
Die tydperk 2016/2017 is gekenmerk deur ʼn radikale afskaling van Afrikaans op hoëronderwysvlak. AfriForum, AfriForum…
Beurtkrag
Jy betaal, maar Eskom weerhou jou krag weens munisipale skuld. Help AfriForum om jou krag…
Noodfonds Wes-Kaapse waterkrisis
Die Stad Kaapstad voorspel dat munisipale water binne enkele maande kan opdroog en daar word…
Opnames
No posts



