Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Dit is wat ek gedoen het om ‘n verskil te maak
Ek het my vriend se nommer gestuur om deel te word van AfriForum, my burgerregte…
Nasionale Plaasaanvalle Studie
Afriforum is tans besig met ‘n nasionale navorsingsprojek wat fokus op plaasaanvalle. Die onderwerp…
#Vegsaam
Die ANC het vroeër aangekondig dat die party ’n lys van plase wat sonder vergoeding…
Opnames
No posts



