AfriForum-brandkraanprojek

06/02/2018

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Indien die brandweer nie toegang tot ’n waterpunt het kry nie, beteken dit meestal die verskil tussen lewe en dood.

Die doel van die projek is om –

  • die gemeenskap bewus te maak van waar brandkrane in hul omgewing geleë is;
  • te verseker dat brandkrane maklik bereikbaar is;
  • die mangate skoon te maak sodat dit nie toegeval of vol grond is nie;
  • te verseker dat brandkrane in ’n werkende toestand is en daar wel watertoevoer is; en
  • toe te sien dat die brandkrane duidelik gemerk is sodat nooddienste dit maklik in die geval van nood kan kry.
06/02/2018

AfriForum-brandkraanprojek

Indien die brandweer nie toegang tot ’n waterpunt het kry nie, beteken dit meestal die verskil tussen lewe en dood. Die doel van die projek is om – die gemeenskap bewus te maak van waar brandkrane in hul omgewing geleë is; te verseker dat brandkrane maklik bereikbaar is; die mangate… [Lees meer]

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Indien die brandweer nie toegang tot ’n waterpunt het kry nie, beteken dit meestal die verskil tussen lewe en dood.

Die doel van die projek is om –

  • die gemeenskap bewus te maak van waar brandkrane in hul omgewing geleë is;
  • te verseker dat brandkrane maklik bereikbaar is;
  • die mangate skoon te maak sodat dit nie toegeval of vol grond is nie;
  • te verseker dat brandkrane in ’n werkende toestand is en daar wel watertoevoer is; en
  • toe te sien dat die brandkrane duidelik gemerk is sodat nooddienste dit maklik in die geval van nood kan kry.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*