Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Gauteng skoleregistrasie 2020
AfriForum het druk op Gauteng se onderwysdepartement uitgeoefen teen die aanvegbare aanlynregistrasiestelsel. Die 2020-aanlynaansoekproses vir…
AfriForum beveg Malema-haatspraak
AfriForum het ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se…
Emfuleni straatnaamsveranderinge
Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit beplan om die name van verskeie strate in en rondom die…
AfriForum is jou stem in die buiteland
Ernst Roets, Marina Wiese en Mariandra Heunis het hierdie week na die VSA gevlieg as…
Vertel jou verhaal: Gesondheidsverslag
Jou storie kan help om lig op die toestand van mediese sorg in Suid-Afrika te…
Newcastle #Eiendomsbelasting
Hulle grap seker? Dis die eerste vraag wat jy jouself afvra as jy van Newcastle…
AfriForum versoek redes vir 9,4%-verhoging
AfriForum veroordeel die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om ’n tariefverhoging van 9,4%…
Skoleregistrasie: Wes-Kaap
AANDAG: WES-KAAP OUERS Registreer jou kind(ers) betyds vir die 2020-skooljaar. Registrasies sluit op 15 Maart…
Loop ’n dag in ’n kaalvoetkinderhuiskind se spore
Die President Kruger-kinderhuis huisves 63 kinders wat weens hofbevele in dié huis se sorg geplaas…
AfriForum se Ankerdorppadskou skep hoop!
KLIK HIER: AFRIFORUM SE #ANKERDORPPADSKOU AfriForum se #AnkerdorpPadskou is ’n veldtog waartydens hoop in dorpe…
Centurion Grondeis
Daar is ’n grondeis op groot dele van Centurion wat sowat 4 000 hektaar beslaan,…
Vervolg korrupte Eskom-oortreders
AfriForum ëis dat die korrupte persone by Eskom onverwyld vervolg en oudingenieurs se hulp dadelik…
Opnames
No posts



