Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
#VrotVaal
AfriForum merk dat die stand van die Vaalrivier al ’n geruime tyd agteruitgaan. Die situasie…
Sasolburg is keelvol!
Inwoners van Sasolburg is keelvol vir swak dienslewering. Slaggate word nie opgevul nie, straatligte word…
Raad-en-daad vir boelies
Boeliepolisie: Behandel ander soos jy graag behandel wil word (Matteus 7:12).
Unisa-taalhofsaak
Die tydperk 2016/2017 is gekenmerk deur ʼn radikale afskaling van Afrikaans op hoëronderwysvlak. AfriForum, AfriForum…
Beurtkrag
Jy betaal, maar Eskom weerhou jou krag weens munisipale skuld. Help AfriForum om jou krag…
Noodfonds Wes-Kaapse waterkrisis
Die Stad Kaapstad voorspel dat munisipale water binne enkele maande kan opdroog en daar word…
AfriForum-brandkraanprojek
Indien die brandweer nie toegang tot ’n waterpunt het kry nie, beteken dit meestal die…
Wes-Kaap Waterkrisis
Kaapstad beraam dat munisipale water teen Maart-Mei 2018 kan opdroog. AfriForum is besig met ’n…
AfriForum is 200 000 sterk
AfriForum betree nuwe fase met 200 000 aktiewe lede Die burgerregte-organisasie AfriForum se aktiewe ledetal…
Sê nee vir hidrobreking!
Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas…
Taksuksesse
AfriForum-suksesse: Junie 2019 Omgewingsake Verskeie AfriForum-takke in Mpumalanga, waaronder dié in Nelspruit, Machadodorp, Bethal, Middelburg…
Versterk ons klag
Politieke inmenging en die afdwing van rassekwotas in Suid-Afrikaanse sport noop AfriForum en Solidariteit om…
Opnames
No posts