Parkering vir gestremdes

26/09/2018

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

’n Algemene klagte oor winkelsentrums is onvoldoende parkeergeriewe vir gestremde persone, of dat niegestremdes dié geriewe misbruik. By sommige sentrums voldoen die parkeergeriewe nie aan minimum standaarde in terme van lengte en breedte nie, en dikwels is die gereserveerde ruimtes ook afgesper, wat toegang vir gestremdes bemoeilik. AfriForum het met ’n veldtog begin om mense van gestremde persone bewus te maak, asook van probleme waarmee hulle by winkelsentrum gekonfronteer word.
As jy weet van ’n winkelsentrum wat dit vir gestremdes feitlik onmoontlik maak om oor die weg te kom kontak asseblief AfriForum.

https://youtu.be/IyflmWFP5ZA

26/09/2018

Parkering vir gestremdes

’n Algemene klagte oor winkelsentrums is onvoldoende parkeergeriewe vir gestremde persone, of dat niegestremdes dié geriewe misbruik. By sommige sentrums voldoen die parkeergeriewe nie aan minimum standaarde in terme van lengte en breedte nie, en dikwels is die gereserveerde ruimtes ook afgesper, wat toegang vir gestremdes bemoeilik. AfriForum het met… [Lees meer]

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

’n Algemene klagte oor winkelsentrums is onvoldoende parkeergeriewe vir gestremde persone, of dat niegestremdes dié geriewe misbruik. By sommige sentrums voldoen die parkeergeriewe nie aan minimum standaarde in terme van lengte en breedte nie, en dikwels is die gereserveerde ruimtes ook afgesper, wat toegang vir gestremdes bemoeilik. AfriForum het met ’n veldtog begin om mense van gestremde persone bewus te maak, asook van probleme waarmee hulle by winkelsentrum gekonfronteer word.
As jy weet van ’n winkelsentrum wat dit vir gestremdes feitlik onmoontlik maak om oor die weg te kom kontak asseblief AfriForum.

https://youtu.be/IyflmWFP5ZA

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*