Toename van E. coli in die Blesbokspruit

01/10/2018

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Blesbokspruit, wat deur die Springs, Nigel en Heidelberg vloei, gaan erg onder rioolbesoedeling gebuk. Die Blesbokspruit is een van die groot voedingsare van die Vaalrivier en ’n belangrike deel van die Blesbokspruitvleiland, waar verskeie plant en dierspesies beskerm word. Die spruit vloei ook deur verskeie informele nedersettings, waar talle mense en kinders direk aan die spruit blootgestel word. AfriForum se Springs-tak het as deel van die jaarlikse nasionale blou-en-groendruppelprojek menige watertoets oor die afgelope drie jaar op dié rivier gedoen en bevind dat daar ’n beduidende toename in E. coli in die water voorkom.

Die Ekurhuleni Metro versuim egter om enige aandag aan die probleem te skenk. AfriForum moedig die gemeenskap aan om ons aanlyn petisie te onderteken deur hul naam tot die klag te voeg wat ons teen die Metro gaan bring. Die petisie sluit op 15 November 2018.

Oops! We could not locate your form.

Die Blesbokspruit, wat deur die Springs, Nigel en Heidelberg vloei, gaan erg onder rioolbesoedeling gebuk. Die Blesbokspruit is een van die groot voedingsare van die Vaalrivier en ’n belangrike deel van die Blesbokspruitvleiland, waar verskeie plant en dierspesies beskerm word. Die spruit vloei ook deur verskeie informele nedersettings, waar talle… [Lees meer]

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Blesbokspruit, wat deur die Springs, Nigel en Heidelberg vloei, gaan erg onder rioolbesoedeling gebuk. Die Blesbokspruit is een van die groot voedingsare van die Vaalrivier en ’n belangrike deel van die Blesbokspruitvleiland, waar verskeie plant en dierspesies beskerm word. Die spruit vloei ook deur verskeie informele nedersettings, waar talle mense en kinders direk aan die spruit blootgestel word. AfriForum se Springs-tak het as deel van die jaarlikse nasionale blou-en-groendruppelprojek menige watertoets oor die afgelope drie jaar op dié rivier gedoen en bevind dat daar ’n beduidende toename in E. coli in die water voorkom.

Die Ekurhuleni Metro versuim egter om enige aandag aan die probleem te skenk. AfriForum moedig die gemeenskap aan om ons aanlyn petisie te onderteken deur hul naam tot die klag te voeg wat ons teen die Metro gaan bring. Die petisie sluit op 15 November 2018.

Oops! We could not locate your form.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*