Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Watertekorte in Kimberley
Is daar ’n waterkwessie in jou gemeenskap a.g.v. watertekorte weens wanbetaling deur munisipaliteite? Laat weet…
Matjhabeng Munisipaliteit het waardasies in Welkom gedoen.
Vul jou inligting hier in en ons stuur vir jou die waardasierol met al die…
Moet jou dorp se vullisterrein geoudit word?
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in Mei 2014 die #skoonSA-inisiatief geloods. Dié projek streef na positiewe…
SAHPRA/IVERMEKTIEN-AANSOEKMONITERING
Die doel van dié webblad is om te moniteer of daar enige uitdagings met SAHPRA…
VERHOOGDE BELASTING
Die tesourie oorweeg dit om belasting te verhoog of om ’n nuwe belasting in te…
RIOOL IN POTCHEFSTROOM
Die inwoners van Potchefstroom wil die volgende probleme onder Total Potchefstroom se aandag bring en…
WATERTEKORTE
Is daar ’n waterkwessie in jou gemeenskap a.g.v. watertekorte weens wanbetaling deur munisipaliteite? AfriForum is…
SÊ NEE VIR DIE INSTALLERING VAN METERS VIR VOORUITBETAALDE WATER
Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit wil meters vir vooruitbetaalde water in jou huis installeer sonder dat…
AFRIFORUM SE VERKRAGTINGS VERSLAG EN TASBARE MANIERE OM JOUSELF TE BESKERM
Dit word deurgaans aanvaar dat Suid-Afrika een van die lande is met die hoogste voorkoms…
IS JY MOEG VIR HAATSPRAAK EN DUBBELE STANDAARDE TEEN DIE AFRIKANER?
AfriForum neem vandeesweek deel aan die dertiende sessie van die Verenigde Nasies se Forum vir…
AfriForum versoek ‘n vergadering met Pres. Cyril Ramaphosa
AfriForum versoek ‘n vergadering met Pres. Cyril Ramaphosa om die toekoms van die Afrikaner te…
Vrystaat-brande
Vrystaat-brande AfriForum het ’n projek geloods om die boeregemeenskap van die Wes-Vrystaat (Hertzogville, Boshof, Hoopstad,…
Opnames
No posts