AfriForum publiseer belastingmanifes; verklaar dispuut met regering oor belasting.

05/05/2021
AfriForum-Belasting-banier (1)

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum het ’n belastingmanifes gepubliseer waarin dié burgerregteorganisasie ’n dispuut met die Suid-Afrikaanse regering verklaar oor die voortdurende vermorsing van belastingbetalergeld. AfriForum sê dat ’n algemene belastingopstand onafwendbaar is indien die voortdurende plundering van die staatskas en die stoomroller van destruktiewe beleidsidees nie summier gestaak word nie.

Belastingmanifes

Die publiek word gevra om hul steun tot die belastingmanifes te verklaar.

AfriForum het ’n belastingmanifes gepubliseer waarin dié burgerregteorganisasie ’n dispuut met die Suid-Afrikaanse regering verklaar oor die voortdurende vermorsing van belastingbetalergeld. AfriForum sê dat ’n algemene belastingopstand onafwendbaar is indien die voortdurende plundering van die staatskas en die stoomroller van destruktiewe beleidsidees nie summier gestaak word nie. Belastingmanifes Die publiek… [Lees meer]
AfriForum-Belasting-banier (1)

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum het ’n belastingmanifes gepubliseer waarin dié burgerregteorganisasie ’n dispuut met die Suid-Afrikaanse regering verklaar oor die voortdurende vermorsing van belastingbetalergeld. AfriForum sê dat ’n algemene belastingopstand onafwendbaar is indien die voortdurende plundering van die staatskas en die stoomroller van destruktiewe beleidsidees nie summier gestaak word nie.

Belastingmanifes

Die publiek word gevra om hul steun tot die belastingmanifes te verklaar.

Word ’n lid

Maak ’n donasie