Matjhabeng Munisipaliteit het waardasies in Welkom gedoen.

15/02/2021
Matjhabeng-Munisipaliteit

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Vul jou inligting hier in en ons stuur vir jou die waardasierol met al die nodige dokumente.

Neem kennis dat jy 30 dae het om appèl aan te teken indien jou waardasierol verkeerd is. Stuur die nodige vorms na Tshidi.lenong@matjhabeng.co.za by Matjhabeng Munisipaliteit. Die ingevulde vorms moet dan ook gedruk word en per hand by die Matjhabeng Munisipaliteit ingedien word.

Indien die 30 dae verby is en jy nog nie terugvoer van die munisipaliteit ontvang het nie is dit jou verantwoordelikheid om dit self met die munisipaliteit op te volg en verdere stappe te neem.

Vul jou inligting hier in en ons stuur vir jou die waardasierol met al die nodige dokumente. Neem kennis dat jy 30 dae het om appèl aan te teken indien jou waardasierol verkeerd is. Stuur die nodige vorms na Tshidi.lenong@matjhabeng.co.za by Matjhabeng Munisipaliteit. Die ingevulde vorms moet dan ook gedruk word en… [Lees meer]
Matjhabeng-Munisipaliteit

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Vul jou inligting hier in en ons stuur vir jou die waardasierol met al die nodige dokumente.

Neem kennis dat jy 30 dae het om appèl aan te teken indien jou waardasierol verkeerd is. Stuur die nodige vorms na Tshidi.lenong@matjhabeng.co.za by Matjhabeng Munisipaliteit. Die ingevulde vorms moet dan ook gedruk word en per hand by die Matjhabeng Munisipaliteit ingedien word.

Indien die 30 dae verby is en jy nog nie terugvoer van die munisipaliteit ontvang het nie is dit jou verantwoordelikheid om dit self met die munisipaliteit op te volg en verdere stappe te neem.

Word ’n lid

Maak ’n donasie