Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Was jy al ’n slagoffer van misdaad in Nelspruit?
AfriForum se Nelspruit-buurtwag benodig jou hulp om misdaad effektiewer in jou dorp te bekamp. Ons…
Netflix, is my intekengelde te wit?
Die aanlyn stroomvermaaklikheidsdiens Netflix het onlangs ’n beurs bekendgemaak vir nagraadse studente in 2022 wat…
#MyMaatskappyIsMyne
Keer dat die regering jou maatskappy beheer! Die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC)…
Eskom wil die krag na die Sedibeng Water afsny oor wanbetalings.
Eskom wil die krag na Sedibeng Water afsny oor wanbetalings. Dit sal tot gevolg hê…
Droogtetoer
In die komende maande gaan Manna vir die Boere 6 streke besoek en aan boere…
AfriForum se Oudtshoorn-tak is #keelvol vir munisipale ongerymdhede
Ons as inwoners en belastingbetalers is #keelvol vir die politieke speletjies wat in die munisipale…
Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak
Die Suid-Arikaanse regering se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak…
Is jy moeg vir munisipale verval?
Meld vandag potensiële projekte in jou gemeenskap aan by AfriForum!
Hardloop en fietsry vir hoop
Hardloop en fietsry om hoop saam met Bennie Roux te skep Datum: 6 November 2021,…
Stop lisensie-uitbuitery!
Stop lisensie-uitbuitery! Die minister van Vervoer Fikile Mbalula wil hê motoriste moet opdok net om…
Vullisverwyderingsprobleme in Govan Mbeki Munisipaliteit
Is Govan Mbeki Munisipaliteit se vullisverwydering vir jou ’n probleem? Neem deel aan die petisie…
Opnames
No posts