DIE MYNKWESSIE BY NASIONALE KRUGERWILDTUIN WEER AAN DIE GANG.

07/02/2022
Weg-met-myn-by-Krugerwildtuin-1080x608-1

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die myn hou vernietigende gevolge vir die onmiddellike omgewing, die Krokodilrivier, natuurreservate, wildtuin, wildlewe, natuurskoon en landbou-aktiwiteite in. Mpumalanga kan as toeristebestemming ook ekonomies in duie stort as daar met onwettige mynbedrywighede voortgegaan word. AfriForum gaan met ’n proses begin om die beoogde myn te stuit.

#BewaarOnsNatuur

Steun AfriForum om hierdie mynmaatskappy teen te staan.

Lees meer hier: http://artikels.afriforum.co.za/afriforum-neem-mynaansoek-by-krugerwildtuin-onder-die-loep/

Die myn hou vernietigende gevolge vir die onmiddellike omgewing, die Krokodilrivier, natuurreservate, wildtuin, wildlewe, natuurskoon en landbou-aktiwiteite in. Mpumalanga kan as toeristebestemming ook ekonomies in duie stort as daar met onwettige mynbedrywighede voortgegaan word. AfriForum gaan met ’n proses begin om die beoogde myn te stuit. #BewaarOnsNatuur Steun AfriForum om hierdie… [Lees meer]
Weg-met-myn-by-Krugerwildtuin-1080x608-1

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die myn hou vernietigende gevolge vir die onmiddellike omgewing, die Krokodilrivier, natuurreservate, wildtuin, wildlewe, natuurskoon en landbou-aktiwiteite in. Mpumalanga kan as toeristebestemming ook ekonomies in duie stort as daar met onwettige mynbedrywighede voortgegaan word. AfriForum gaan met ’n proses begin om die beoogde myn te stuit.

#BewaarOnsNatuur

Steun AfriForum om hierdie mynmaatskappy teen te staan.

Lees meer hier: http://artikels.afriforum.co.za/afriforum-neem-mynaansoek-by-krugerwildtuin-onder-die-loep/

Word ’n lid

Maak ’n donasie