Sê néé vir NGV

11/02/2022
NGV-Ekaart-05

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum lewer op Dinsdag 15 Februarie vanaf 09:00 tot 10:15 ’n voorlegging voor die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid ter afwysing van die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering. Die voorgestelde wetgewing kom neer op die nasionalisering en monopolisering van die gesondheidsektor en die gepaardgaande vernietiging van privaat mediese fondse. AfriForum gaan voor die parlementêre komitee aanvoer dat hierdie wetgewing katastrofaal sal wees vir Suid-Afrika onder andere omdat die sentrale fonds vatbaar sal wees vir korrupsie en wanadministrasie, dit onbekostigbaar vir die reeds oorbelaste belastingbetaler is en massa-emigrasie van gesondheidswerkers sal veroorsaak. Raak betrokke en steun AfriForum se stryd teen Nasionale Gesondheidsversekering.

Sê néé vir NGV en voeg jou naam by:

11/02/2022

Sê néé vir NGV

AfriForum lewer op Dinsdag 15 Februarie vanaf 09:00 tot 10:15 ’n voorlegging voor die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid ter afwysing van die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering. Die voorgestelde wetgewing kom neer op die nasionalisering en monopolisering van die gesondheidsektor en die gepaardgaande vernietiging van privaat mediese fondse. AfriForum gaan voor… [Lees meer]
NGV-Ekaart-05

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum lewer op Dinsdag 15 Februarie vanaf 09:00 tot 10:15 ’n voorlegging voor die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid ter afwysing van die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering. Die voorgestelde wetgewing kom neer op die nasionalisering en monopolisering van die gesondheidsektor en die gepaardgaande vernietiging van privaat mediese fondse. AfriForum gaan voor die parlementêre komitee aanvoer dat hierdie wetgewing katastrofaal sal wees vir Suid-Afrika onder andere omdat die sentrale fonds vatbaar sal wees vir korrupsie en wanadministrasie, dit onbekostigbaar vir die reeds oorbelaste belastingbetaler is en massa-emigrasie van gesondheidswerkers sal veroorsaak. Raak betrokke en steun AfriForum se stryd teen Nasionale Gesondheidsversekering.

Sê néé vir NGV en voeg jou naam by:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*